Products
Articles
Direkte MIDI na MP3 Omskakelaar
English
German
Russian
Italian
Dutch
Norwegian
Croatian
French
Portuguese
Danish
Slovenian
Spanish
Finnish
Swedish
Polish
Chinese
Latvian
Ukrainian
Belarusian
Afrikaans
Czech
Die Direkte MIDI* na MP3 Omskakelaar is `n vinnige klank fasiliteit wat die gebruiker in staat stel om MIDI lêers na MP3-, WAV-, WMA-, en OCG-formate om te skakel. Ons klank-omskakelaar kan `n MIDI-lêer vinnig in `n klankformaat verander wat u op `n klank-CD kan vaslê om op `n gewone CD-speler te speel.
`n Wesenlike verskil tussen die Direct MIDI to WAV/MP3 Converter en ander soortgelyke programme is dat ons MID Omskakelaar `n direkte omskakeling (omsetting) verskaf sonder klankopname. Die hoofvoordele van direkte MIDI omskakeling is die CD-klankkwaliteit, die omskakelingspoed en die stilte gedurende omskakeling. Mens hoef nie gedurende omskakeling na die MIDI musiek te luister of die klankvlak te verstel nie. Sleep en los ("drag and drop“) bloot die MIDI lêers en die res vind outomaties plaas deur Direkte MIDI na MP3 Omskakelaar. Die spoed van omskakeling is 10 keer vinniger as die oorpsronklike midi speeltyd! Musikante kan hul eie SF2 klanktipes vir omskakeling en verandering van die instrumente se klank gebruik.
`n Ingeboude klankspeler (met baanstaaf) help u om voor omskakeling na MIDI (musiekinstrument digitale koppelvlak), MID-, RMI- of Karaoke-lêers te luister. Die ingeboude gebruiks-vriendelike OGG/WMA/MP3 Titel-redigeerder help u om die MP3-, WMA- of OCG- bane te benoem. Die bondelmodus help u om gelyktydig `n veelvoud van MIDI-bane na MP3 om te skakel. Die bondel MIDI naWAVE omskakeling is baie handig vir die opname van musiek-versamelings op `n klank-CD. Die gevolglike WAV- of MP3-lêers kan op `n klank-CD vasgelê word met behulp van enige CD opname-program. Of u kan dit na u Apple iPod of ander draagbare MP3-speler aflaai.
Met behulp van die Tempo-verandering fasiliteit kan u `n album saamstel met u gunsteling MIDI of Karaoke MIDI komposisies gespeel in enige tempo. Kwaliteit keuses is verstelbaar. U kan u gunsteling selfoon MIDI luitone na MP3 omskakel met verstelbare weerklank. Die Direkte MIDI na MP3 Omskakelaar is `n eersteklas keuse vir MIDI-kunstenaars en amateur of professionele musikante wat MIDI musiek komponeer met behulp van digitale klaviere, sleutelborde of musiek sorteerders en wat toerusting benodig om MIDI (MID, RMI, KAR) lêers om te skakel na populêre klank formate.Daarby is ons meertalige koppelvlak-program ideaal vir diegene wat MIDI-, MID-, RMI- en KAR-lêers op n klank-CD wil vaslê. Alle populêre MIDI formate word gerugsteun: MIDI, RIFF MIDI en Karaoke MIDI.
Ons is die enigste onderneming in besit van `n volledige proeflopie van ons MIDI omskakelings-sagteware.
Vernaamste eienskappe van Direkte MIDI tot WAV/MP3 omskakelaar:

- Skakel MIDI om na MP3, WAV, WMA, OGG;
- n Vinnige en snel midi oorplasings-meganisme, tot 10 keer vinniger as die oorspronklike midi lêertyd;
- Klank CD kwaliteit vanweë die interne vinnige omskakeling sonder opname;
- Ondersteuning van SF2 klankfonte;
- Verstelbare weerklank beheer;
- Verstelbare Midi-tempo;
- Vinnige bondel omskakelings-modus wat u tyd sal bespaar;
- Mees populêre MIDI-formate gerugsteun;
- Verstelbare kwaliteite en bistempo’s;
- Hoë kwaliteit ingeboude MIDI-speler met baanstaaf;
- Volledig toegeruste OGG/WMA/MP3 etiket-redigeerder;
- Volledige ondersteuning van ID3 MP3 etiket;
- Volledige ondersteuning van WMA etiket;
- Volledige ondersteuning van OGG etiket;
- Veeltalige koppelvlak;
- Snelsleutels vir alle take;
- `n Maklike sleep-en-los ("drop and drag") koppelvlak;
- Opnamevlak verstelling;
- Omwisselings MIDI-eienskap;
- Windows Vista versoenbaar.
Wanneer u MP3 en WAV lêers in dele wil skei ("split"), gebruik Direkte WAV MP3-skeier ("Direct WAV MP3 Splitter"). Direct WAV MP3 Splitter is `n maklike werktuig om MP3- of WAV-lêers te skei.
U kan direk van een klankformaat na `n ander omskakel : vir die omskakeling tussen verskillende klankformate en die direkte gryp ("rip") van CD klankbane na MP3, WMA, WAV, OGG, FLAC, Monkey’s Audio APE of MusePack MPC, gebruik Direkte Klank Omskakelaar ("Direct Audio Converter") en CD-Gryper ("CD Ripper").
Gratis BPM Opspoorder ("Detector") tel `n musiekitem se maatslae ("beats") per minuut outomaties.
Wanneer u `n veelvoud van MP3-lêers wil saamvoeg, gebruik Direkte MP3-saamvoeër ("Direct MP3 Joiner"). Direct MP3 Joiner is `n maklike en vinnige werktuig om MP3-lêers saam te voeg.
MP3 Klankopnemer ("audio recorder") neem hoë-kwaliteit musiek of lae bisvlak ("bitrate") klankstrome direk in gekompakteerde ("compressed") klanklêers op.
Pistonsoft MP3 etiket-redigeerder is `n kragtige klankmerker ("audio tagger") vir die redigering van MP3, OGG, ASF en WMA etikette of klanklêers. MP3 etiket-redigeerder stel u ook in staat om musieklyste saam te stel, lêers te hernoem, vouers te organiseer, data na verskillende formate te stuur, en veel meer.